Archive | November, 2011
Na 350km grondpad was ‘n papwiel aan die orde van die dag…

Braford Toer na Namibie was groot pret!

Ere Lewenslange Presidente

Ere Lewenslange Presidente

  Ons is trots om aan te kondig dat Dr. Johan Meaker en Mnr. Flip De Jager Ere-Lewenslange Presidentskap van die Braford Beestelers Genootskap van S.A. toegeken is.   Beide Oom Flip en Johan Meaker het oor die afgelope paar dekades ‘n enorme bydrae gelewer tot die ontwikkeling van die Braford Ras in S.A.   ‘n Toekennig [...]