JW EKSTEEN se Braford Kudde floreer daar in die Vrystaat. Die tweeling is die onlangse toevoeging tot sy Kommersiële Kudde wat uitbrei by die dag. Vrugbaarheid in die kudde is een van sy sterk punte voorwaar!!