Archive | Featured Member RSS feed for this section
Johan-en-Seuns

Featured Member: Johan Pretorius

Johan Pretorius, eienaar van Milestone Boerdery, se naam sluit sterk aan by sy Braford Status. Vir die Braford Ras, was die 30 ste lid se aansluiting ’n Mylpaal in die geskiedenis van die ras se ontwikkeling. Johan Pretorius het die ras met die status vereer en ons as Braford Telers is trots op die man.

Featured Member: Grant Collyer

Mnr. Grant Collyer, een van die nuwe lede, wat so pas aangesluit het by die S.A. Braford Telersgenootskap, woon op die plaas Cecilia. Sy pa het die grond aangekoop in 1993 en sedert 1997, na die afsterwe van sy pa, boer Grant met Brahman, Beefmaster en Braford tipe beeste op die plaas. Die weiding, op [...]