Ere Lewenslange Presidente

 

Ere-Lewenslange President van die S.A. Braford Genootskap

Ons is trots om aan te kondig dat Dr. Johan Meaker en Mnr. Flip De Jager Ere-Lewenslange Presidentskap van die Braford Beestelers Genootskap van S.A. toegeken is.   Beide Oom Flip en Johan Meaker het oor die afgelope paar dekades ‘n enorme bydrae gelewer tot die ontwikkeling van die Braford Ras in S.A.   ‘n Toekennig voorwaar geregverdig!

Posted in News.