Braford Ossies doen goed in die geselskap van Weston College!
Braford Toer na Paraguay 2012
Nege Suid-Afrikaanse Braford Telers wat die 2012 Braford Raad insluit het onlangs getoer na Suid-Amerika. Tydens die toer het hul ‘n voorlegging gemaak om die 6 de Braford Wereld Kongres in 2015 in Suid Afrika aan te bied. Die Kongres het in Paraguay plaasgevind en die voorlegging het uitstekend verloop. Baie geluk en baie dankie [...]
Prize giving 2012
The Braford Society would like to congratulate all the following prize winners at the 2012 prize giving:
Ere Lewenslange Presidente
Ons is trots om aan te kondig dat Dr. Johan Meaker en Mnr. Flip De Jager Ere-Lewenslange Presidentskap van die Braford Beestelers Genootskap van S.A. toegeken is. Beide Oom Flip en Johan Meaker het oor die afgelope paar dekades ‘n enorme bydrae gelewer tot die ontwikkeling van die Braford Ras in S.A. ‘n Toekennig [...]
