Ere Lewenslange Presidente

  Ons is trots om aan te kondig dat Dr. Johan Meaker en Mnr. Flip De Jager Ere-Lewenslange Presidentskap van die Braford Beestelers Genootskap van S.A. toegeken is.   Beide Oom Flip en Johan Meaker het oor die afgelope paar dekades ‘n enorme bydrae gelewer tot die ontwikkeling van die Braford Ras in S.A.   ‘n Toekennig […]

Die Brafords is op Facebook

Nog ‘n mylpaal vir die Brafords. Ons is op  FACEBOOK Al die Braford Telers, vriende en belangstellendes word vriendelik uitgenooi om na die Brafords blad te gaan loer op Facebook! Baie dankie aan Karen Thiele, Carla Meaker, Dollie De Jager, Carien Storm en Stiaan Von Wielligh vir jul insette in die verband. Braford Groete