- Braford Boere staan reg om te vertrekKoot en Gertrud Thiele. Nie net ons fotograaf nie, maar ook die beste geselskap.
- Braford Boere Braai… Wat anders – Dis mos lekker!!
- Oom Flip en Tannie Marie is altyd die twee staatmakers en mis geen Braford Toer nie.
- Na 350km grondpad was ‘n papwiel aan die orde van die dag…