Kleur en pigment:
Vroulik F1: Enige kleur word toegelaat, swart uitgesluit.
Pienk en wit oë is ‘n diskwalifikasie.
Roomkleurige oë is toelaatbaar.
Vroulik F2: Alle skakerings van rooi/bruin asook “briekwa”,
Swart diere uitgesluit.
Vel en haar om die oë moet 90% rooi/bruin wees.
Vroulik F3/F4: Slegs rooi/bruin met ‘n minimum van 15% wit aan
Kop: minimum van 15% wit aan die kop
Liggaam: wit aan die onderlyn
Oë: 100% rooi/bruin om die oë.
Bulle F1: Alle skakerings van rooi/bruin asook “briekwa”,
Swart diere uitgesluit.
Kop: Minimum van 15% wit aan die kop.
Liggaam: Wit onderlyn.
Pienk en wit oë is ‘n diskwalifikasie.
Roomkleurige oë is toelaatbaar.
Bulle F2: Rooi/bruin en “briekwa” met ‘n minimum van 15%
Kop: Mininmum van 15%
Liggaam: Wit onderlyn
Vel en haar om oë moet 100% rooi/bruin wees.
Bulle F3/F4: Slegs rooi/bruin met ‘n minimum van 15% wit aan
die kop, wit aan die onderlyn
Oë – 100% rooi/bruin.