Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

POSTPONED – Braford Farmers Day – Win a Braford Bull for One Year

Jun 2, 2021 @ 10:00 - 14:00

BOEREDAG UITGESTEL

Die gesondheid en veiligheid van ons boere, werknemers en vennote is ons hoogste prioriteit.

Na deeglike oorweging, en in die lig van die ontwikkeling van die Koronavirus (COVID-19) in Vryburg, stel ons die Boeredag en die weggee van bulle uit na die laaste kwartaal van 2021. Die herskedulering van die boeredag sal vir ons boere, vennote en werknemers die ervaring bied wat verwag en verdien word in ‘n veilige omgewing.

Die nuutste inligting sal altyd beskikbaar wees op www.braford.co.za

Ons sien daarna uit om later vanjaar met u te vergader. Tot dan, bly veilig en gesond!

SA Braford Raad

—–

FARMERS DAY POSTPONED

The health and safety of our farmers, employees, and partners is our highest priority.

After careful consideration, and in light of the Coronavirus (COVID-19) developments in Vryburg, we are postponing the Farmers Day and bull give-away to the last term of 2021. Rescheduling the event will enable us to provide the experience that our farmers, partners, and employees expect and deserve in a safe environment.

The latest information will always be available at www.braford.co.za

We look forward to meeting with you later this year. Until then, stay safe and healthy!

SA Braford Council

Do you like the sound of owning a Braford bull for one year? Join us at our Braford Farmers Day in Vryburg!

Verbreed jou kennis tydens ons Braford Farmers Day / Boeredag op 2 Junie, Vryburg Skougrond om 10:00. Motiverende en inspirerende hoofsprekers uit die Suid-Afrikaanse landboubedryf beloof om dit ‘n dag propvol nuttige kennis te maak. ‘n Eerste in Suid-Afrika >>> WEN 1 VAN 4 BRAFORD BULLE VIR 365 DAE!

Details

Date:
Jun 2, 2021
Time:
10:00 - 14:00
Website:
https://www.braford.co.za/free-braford-bull-for-one-year/

Organizers

Flaf Lauwrens +27824422083
Jan Meaker +27 79 883 9760